Villa Avianto Kultuurfees 2026

Aangebied deur President Brand Primêre Skool

Ons nooi u hartlik uit om op Vrydag, 28 Augustus deel te wees van die Villa Avianto Kultuurfees 2026.

Die fees beloof om ‘n spoggeleentheid te wees waar Kultuur, as ons land se trots, tot sy reg kom. 
Ons nooi dus alle Hoër- en Laerskole se kore, dramagroepe, spreekkore asook orkeste en marimba’s uit om deel te vorm van die program.

Besoek gerus Villa Avianto se FB blad om uself te vergewis van die pragtige en ideale perseel waar kultuur tot sy reg gaan kom! 

Voltooi asseblief die inskrywingsvorm hieronder

Indien die afdeling nie meer verskyn nie, beteken dit dat die program vir die afdeling ongelukkig reeds vol is.

Inskrywings sluit: 26 Junie 2026

Kleuterskool Inskrywingsvorm

Konserte/Sanggroepe

Dramagroep

Spreekkoor

(Slegs 3 Spreekkore per skool)

Orkes

Marimba's

Instrumentale ensemble

Laerskool Inskrywingsvorm

Kore/Sanggroepe

Dramagroep

Spreekkoor

(Slegs 3 Spreekkore per skool)

Orkes

Marimba's

Instrumentale ensemble

Hoërskool Inskrywingsvorm

Kore/Sanggroepe

Dramagroep

Spreekkoor

(Slegs 3 Spreekkore per skool)

Orkes

Marimba's

Beeldende- en Skeppende Kuns

(Maksimum 10 leerders per graad)

Instrumentale ensemble